Find Property

Contact Details

Tel
(012) 809 2666
(012) 809 3185
(012) 809 1965

Fax
(012) 8091331
086 5103987

“VICTORY THROUGH SERVICE – WE ARE CLEANING UP!”
hwelkom.jpg

winner2.jpg

"Second Runner Up"

Lambert is aangewys as " Second Runner Up " in die afdeling Agent met Assistent in IEASA se Agent van die Jaar kompetisie vir 2007. Baie geluk met jou puik prestasie! Ons is trots op jou!

secondrunnerup.jpg
hmaatskapy.jpg
Ons spesialiseer in plotte, plase en ontwikkelingsgrond oos van Hans Stydom laan
in die Ooste van Pretoria. Ons brei ook uit na die Noorde van Pretoria.

Ons Prinsipaal, Lambert van Sittert het homself al onderskei deur verskeie pryse te
wen: Tweede gekom in die “Rookie of the Year” in 2005, vierde in die Top Achiever
Metro kompetisie,2005 asook verskeie kursusse geloop. Dealspro Property Group
verkoop nie net eiendom nie maar hou ook Die Bronberg area skoon en so werk ons
vIr ‘n skoner en beter omgewing tot voordeel van al ons kliente, want ons gee om.
Ons spreekwoord is:

prinsipaal.jpg
hwhy.jpg
We know our area! Buying or selling a property is a very important step. Our sales
associates are full time professionals. They take time to listen and deliver results.
Our quality sales personnel and our unique expertise ensure that our standard of
service are never compromise. We deliver! Honesty and integrity are essential and
are non-negotiatable. We are committed to quality and customer satisfaction.

 
 
Home :: List All Properties :: Property Search :: Agent Logon :: Contact us
Copyright (c) 2007 dealspro.co.za Designed by MAD TV